Grensoorlog

Hierdie dokumentêre reeks is 'n intense onthulling van 'n geheime oorlog. In 26 episodes vertel dit die verhaal van een van Afrika se langste konflikte, wat van 1966 tot 1989 uitgespeel het in Noord-Namibië en Suid-Angola, die sogenaamde "Operasionele Gebied" of "Grens". Vir die eerste keer ooit word beeldmateriaal en foto's ongesensor aangebied, wat die ware verhaal van Suid-Afrika se bosoorlog kaalkop vertel. Die reeks tref die kyker soms soos 'n hou in die maag met 'n intieme, dikwels skokkende, maar gebalanseerde kyk op 'n sleuteltydperk in die geskiedenis van Afrika. GRENSOORLOG neem die kyker op 'n reis wat begin in die bloedige November van 1975 met onafhanklikheid in Angola en voortstu tot die epiese botsing tussen Kubaanse en Suid-Afrikaanse troepe by Cuito Cuanavale in 1988. Langs die pad word stemme gehoor wat te lank stilgemaak is: van gewone SAW- en Swapo-troepe tot generaals en politici aan albei kante. van Russiese tot Kubaanse tot Amerikaanse spelers.

English Nederlands Afrikaans
  • TheTVDB.com Series ID 259038
  • Status Ended
  • Network South Africa KykNet
  • Genres Documentary
  • Original Country South Africa
  • Original Language Afrikaans
  • Episode Screenshot Format 16:9 Screencap
  • Favorited This series has been favorited by 2 people.
  • Created May 14, 2012 by
    Administrator admin
  • Modified December 22, 2022 by
    stoffel324
Season From To Episodes
All Seasons
Specials 0
Season 1 26
Unassigned Episodes 0
Absolute ordering places all episodes in a single ordered season. This is generally used for anime.
Season From To Episodes
Season 1 0
Unassigned Episodes 26

No actors for this record.

No artwork of this type.

No artwork of this type.

No artwork of this type.

No artwork of this type.

No artwork of this type.

No artwork of this type.

No lists.

No lists.

No lists.

Please log in to view notes.