Die Van Loveren-familieplaas bestaan al sedert 1937 en het ’n ryk geskiedenis van wynmaak in die Robertsonvallei.