Vandeesweek kuier die MegaBoere-span by Piet Warren op sy plaas, Josephine, naby Gravelotte in Limpopo.