Home / Series / Hotel (SA) / Aired Order /

All Seasons

Season 1

  • S01E01 Welkom Tuis

    • July 12, 2016
    • Showmax

    ‘n Mokumentêr oor wat regtig aangaan in ‘n plattelandse boutique hotel. Ferdie Kruger is bestuurder van ‘n boutique hotel in Fransenburg. Die Lourier hotelgroep koop hierdie rowwe diamant en stuur vir Thomas van hoofkantoor, om die oorgang te monitor.

  • S01E02 Swot Analise

    • July 19, 2016
    • Showmax

    Die personeel moet vorms invul oor die hotel se huidige toestand. Ferdie vrees dat hulle terugvoer sy reputasie kan skend. Danny soek iemand om hom te help voorberei vir ‘n oudisie.

  • S01E03 Die Swembad

    • July 26, 2016
    • Showmax

    Ferdie is vas oortuig dat ‘n swembad, sukses by sy hotel sal verseker... As hy verby Thomas kan kom. Oom Dirk en Brenda sluit hulself per ongeluk in die stoor toe en moet veg vir oorlewing.

  • S01E04 Gasvryheidsopleiding

    • August 2, 2016
    • Showmax

    Ferdie Kruger is bestuurder van ‘n boutique hotel in Fransenburg. Lourier hotelgroep koop hierdie rowwe diamant en stuur vir Thomas van hoofkantoor, om die oorgang te monitor. Maar alles verloop nie altyd seepglad by hierdie hotel nie…

  • S01E05 Die Rot

    • August 9, 2016
    • Showmax
  • S01E06 Sekuriteit

    • August 16, 2016
    • Showmax
  • S01E07 Die Merger Funksie

    • August 23, 2016
    • Showmax
  • S01E08 Reserwe Posisies

    • August 30, 2016
    • Showmax
  • S01E09 Die Date

    • September 6, 2016
    • Showmax

    Ferdie kom agter dat die personeel hom nie vertrou nie. In die hoop om vertroue terug te wen, bied hy aan om uit te help met ‘n krisissituasie in die kombuis.

  • S01E10 Die Geskenk

    • September 13, 2016
    • Showmax

    Ingrid du Buisson, ‘n filantroop, skenk ‘n selfportret aan die hotel nadat Ferdie en Thomas haar lewe red. Ferdie skraap die moed bymekaar om haar te vra om ‘n swembad te skenk.

  • S01E11 Die Staking

    • September 20, 2016
    • Showmax

    Spanbou-braaidag word onderbreek wanneer Maggie uitvind dat hulle die enigste hotel in die Lourier-groep is wat nie verhogings kry nie. Die personeel in die restaurant besluit om te staak.

  • S01E12 Hotel Verjaar Deel 1

    • September 27, 2016
    • Showmax

    Die hotel vier hul 50ste verjaarsdag. Almal is doenig met voorbereidings. Jony moet ‘n gaskunstenaar reël, Ferdie probeer ‘n metgesel reël en Thomas moet die begroting in toom hou.

  • S01E13 Hotel Verjaar Deel 2

    • October 4, 2016
    • Showmax

    Die groot aand van die hotel se 50ste verjaarsdag. Bobby van Jaarsveld weier steeds om op te tree weens die onregverdigheid in die van Jaarsveld-gesin.

Season 2

  • S02E01 Episode 01

    • October 9, 2017
    • Showmax

    Mnr. Van As daag op om die hotel te bestuur en is onmoontlik met die personeel. Hul probeer van hom ontslae raak met 'n plan wat hulle hul werk kan kos. Thomas gaan deur hel by hoofkantoor.

  • S02E02 Episode 02

    • October 16, 2017
    • Showmax

    Danny en Malanie begin 'n Fransen hotel ʺpodcastʺ. Ferdie wil ontslae raak van die nuwe swembad. Thomas kry inligting oor Jony se verhoudingstatus en wonder dan hoe hy regtig oor haar voel.

  • S02E03 Episode 03

    • October 23, 2017
    • Showmax

    Die hotel kry hul dranklisensie terug en verloor hom weer dieselfde aand. Danny wil weet waarom Malanie kwaad is. Thomas oorspeel sy hand met Jony. Oom Dirk probeer sy mampoer-resep beskerm.

  • S02E04 Episode 04

    • October 30, 2017
    • Showmax

    Danny reël vir hom en Malanie ‘n ʺdouble-dateʺ met Jaap en Jony. Thomas vind uit en probeer dit ontspoor. Ferdie en Oom Dirk loods ‘n reddingspoging om Brenda en Manie uit Mosambiek te kry.

  • S02E05 Episode 05

    • November 6, 2017
    • Showmax

    Fransen kry ‘n groepsbespreking. Ferdie se ou vyand probeer hul saboteer. Thomas poog om Malanie en Danny se vryery te stop. Jony help Oom Dirk met ‘n persoonlike probleem.

  • S02E06 Episode 06

    • November 13, 2017
    • Showmax

    Thomas maak ‘n groot skuif op Jony ná hy hoor sy en Jaap wou saam intrek. Ferdie en Brenda toets idees om die Hotel meer kompeterend te maak. Danny en Malanie vergeet albei hul herdenking.

  • S02E07 Episode 07

    • November 20, 2017
    • Showmax

    Ferdie en Thomas huur vir Amalia Uys as aanbieder vir hul bemarkingsvideo. Danny is baie ongelukkig dat hy nie die rol in die video kry nie en kry vir Malanie om sy agent te word.

  • S02E08 Episode 08

    • November 27, 2017
    • Showmax

    Die maandelikse Bingo aand breek aan. Thomas en Jaap word bevriend met drastiese nagevolge. 'n Hofsaak word tydens Bingo aand geopen en Danny en Malanie moet prokureur-prokureur speel.

  • S02E09 Episode 09

    • December 4, 2017
    • Showmax

    Die personeel maak gereed vir die finale inspeksie van die Rondrits ʺtenderʺ. Stephano pers Danny af om die hele inspeksie te saboteer.

  • S02E10 Episode 10

    • December 11, 2017
    • Showmax

    Ferdie word aandele in die hotel aangebied, maar moet die bank oor sy finansies gaan sien. Danny en Malanie probeer uitvind wat hul liefdes-taal is. Jony en Thomas wil die strydbyl laat lê.

  • S02E11 Episode 11

    • December 18, 2017
    • Showmax

    Thomas besluit om die personeel te bederf met ‘n welverdiende wegbreek... in ‘n verlate veld. Na ‘n misverstand is almal sonder kos gelaat om te sterf, tot Danny intree as held.

  • S02E12 Episode 12

    • December 25, 2017
    • Showmax

    Dis amper Kersfees en dit beteken net een ding by die Fransen - tyd vir Kersies, Versies en Kombersies. Als gaan goed, tot Bouwer Bosch aanmeld. Boonop le Ferdie se aandag by Thomas se ma.

  • S02E13 Episode 13

    • January 1, 2018
    • Showmax

    Kersfeesverrigtinge is gelukkig weer op die been. Danny en Malanie verwerk hulle vinnige verlowing. Ferdie en Koba kry teenstand van Thomas af. Bouwer Bosch is opgewonde oor sy optrede.

Season 3

  • S03E01 Episode 01

    • January 7, 2019
    • Showmax

    Thomas is verbaas hoe normaal dinge by die Fransen is nadat Ferdie met sy ma getrou het … dan kom hy agter dat Ferdie nog al die tyd soos sy seun behandel, wat hom teen die mure uitdryf.

  • S03E02 Episode 02

    • January 14, 2019
    • Showmax

    Wanneer Ferdie uitvind dat Stephano ook vir Burgemeester staan, ontlont dit 'n debat waarin die ou vyande weer kragte meet. 'n Veeleisende gas met eksentriese smaak daag by die hotel op.

  • S03E03 Episode 03

    • January 21, 2019
    • Showmax

    Ferdie en Brenda probeer die OUWROSS-party aan die gang te kry deur wykskandidate aan te stel en 'n veldtog tema te kies wat sy nalatenskap in Fransenburg sal vir ewig.

  • S03E04 Episode 04

    • January 28, 2019
    • Showmax

    Die Fransen skeur in twee wanneer Jony en Malanie besef daar word teen vroue gediskrimineer. Ferdie en Thomas moet bont staan om 'n protesaksie te probeer keer voor dit handuitruk.

  • S03E05 Episode 05

    • February 4, 2019
    • Showmax

    Danny moet leer bestuur sodat hy Thomas kan oortuig om hom te huur as sy Uber bestuurder. Thomas se aandag word intussen afgelei deur 'n Tinder match. Jony konfronteer vir Melanie.

  • S03E06 Episode 06

    • February 11, 2019
    • Showmax

    Almal se kompenterende sy kom uit wanneer die Fransen 'n vierbal borg sodat Ferdie 'n finansier vir sy politieke party kan haak. Jaap en Jony moet sekermaak Ferdie skrik nie die borg af nie.

  • S03E07 Episode 07

    • February 18, 2019
    • Showmax

    Danny word in 'n scam genaamd Batcoin ingetrek. Thomas en Jony sluit hulself teen hul wil in die trapkas toe, waar Thomas perongeluk laat val dat Jony nie lekker soen nie.

  • S03E08 Episode 08

    • February 25, 2019
    • Showmax

    Nadat Ferdie homself in 'n hoek in lieg, moet almal vir Danny help om uiteindelik sy matriek te voltooi. Jaap het sy hande vol met orige Tasha, wat onlangs uitgevind het dat hy ryk is.

  • S03E09 Episode 09

    • March 4, 2019
    • Showmax

    Thomas en Jony herbesoek hulle romantiese verlede wanneer 'n misverstand die nuutgevonde vriendskap bedrieg, en Brenda span die Dok in om haar verstandtand uit te haal.

  • S03E10 Episode 10

    • March 11, 2019
    • Showmax

    Ferdie se veldtog vorder fantasties tot 'n gebeurtenis uit Ferdie se verlede die appelkar omgooi. Thomas se broer kom kuier en vat 'n kans met Jony, terwyl Jaap oorweeg of hy moet aanbeweeg.

  • S03E11 Episode 11

    • March 18, 2019
    • Showmax

    Die personeel se gunsteling gaste, Hettie en Jan daag op. Nadat Jan afsterf oortuig Hettie vir Danny om haar nog rondom die hotel te vergesel, met Jan se lyk. Ami daag op by die hotel.

  • S03E12 Episode 12

    • March 25, 2019
    • Showmax

    Met Danny se toneelstuk om die draai is die Fransen in rep en roer met kleedrepetisies. Hy word dan met die grootste leuen van sy lewe gekonfronteer wanneer twee baie spesiale gaste opdaag.

  • S03E13 Episode 13

    • April 1, 2019
    • Showmax

    Die dag het aangebreek vir Danny se toneelstuk... en Ferdie se burgemeester debat. Die personeel probeer vir Ferdie oortuig om tog in die toneelstuk te wees na Nadia haarself beseer.

Season 4

  • S04E01 Episode 01

    • January 6, 2020
    • Showmax

    Terwyl Jaap drastiese stappe neem om oor Jony te kom, besef Thomas hys nog verlief op haar en kry vir Malanie om hom te help Jony terugkeer. Brenda kry ark-eyes.

  • S04E02 Episode 02

    • January 13, 2020
    • Showmax

    Thomas poog 'n nuwe metode om die personeel se werk te verbeter nadat Ferdie hom inlig oor Stephano se plann - maar Gawie se invloed dreig om dit te pootjie

  • S04E03 Episode 03

    • January 20, 2020
    • Showmax

    Gawie vra vir Jony om saam met hom oorsee te trek. Sy stem in en sit nou met die moeilike taak om die nuus aan Thomas te breek. Thomas vind uit voor sy hom kan sê ...

  • S04E04 Episode 04

    • January 27, 2020
    • Showmax

    Jony en Gawie oortuig die personeel om op 'n dieet te gaan uit solidariteit met Ferdie. Dit ontaard in 'n gewigsverlies wedren met 'n Gawie-geborgde Sun City-naweek as die prys.

  • S04E05 Episode 05

    • February 3, 2020
    • Showmax

    Die Hotel hou 'n begrafnis vir 'n gemeenskapslid wat Ferdie noop om sy eie begrafnis te beplan terwyl hy nog lewe. Thomas probeer om vir oulaas kwaliteittyd met Jony te spandeer.

  • S04E06 Episode 06

    • February 10, 2020
    • Showmax

    Jony is terug, maar Danny weier om sy nuwe posisie as ontvangsdame sommer net op te gee. Die magstryd in die voorportaal lei tot nuwe inisiatiewe en besondere goeie diens.

  • S04E07 Episode 07

    • February 17, 2020
    • Showmax

    Dodgy Mike leer vir Danny dat wat 'n vrou sê en wat sy bedoel twee verskillende goed is en dat Danny tussen die lyne moet lees watse troue Malanie eintlik wil hê. Thomas het nog Vlinders.

  • S04E08 Episode 08

    • February 24, 2020
    • Showmax

    Ferdie reël 'n baba-week by die werk met sakke mieliepap vir al die personeel. Dit word 'n kompetisie om te sien wie die beste ouers is. Jony sukkel om met 'n onbetrokke Thomas te werk.

  • S04E09 Episode 09

    • March 2, 2020
    • Showmax

    In 'n poging om die personeel te kry om op te hou sy-werkies doen terwyl hulle by die Fransen is, eet Thomas en Ferdie per ongeluk muffins met dagga.

  • S04E10 Episode 10

    • March 9, 2020
    • Showmax

    Wanneer Jeff se selfoon gesteel word, neem Ferdie 'beheer' van die situasie en plaas die personeel onder kwarentyn totdat dit gevind is. Brenda probeer uitvind wie haar toebroodjies steel.

  • S04E11 Episode 11

    • March 16, 2020
    • Showmax

    Jo Black arriveer by Die Fransen, nadat hy by al die ander venues in die omgewing geboikot is. Thomas stem in dat hy sy praatjie by die hotel kan hou vir sy groep: The Knights of Truth.

  • S04E12 Episode 12

    • March 23, 2020
    • Showmax

    Na die Hotel uiteindelik hulle derde ster verwerf, maak Stephano 'n aanbod op die Hotel wat Ferdie en Thomas nie van die hand kan wys nie. Hulle besluit om te verkoop.

  • S04E13 Episode 13

    • March 30, 2020
    • Showmax

    Ferdie en Thomas besluit om die Hotel terug te kry nadat hulle verveeld raak met al hulle geld en tyd. Dis moeiliker as wat hulle dink, want die personeel het almal aangegaan met ander werk.

Season 5

  • S05E01 Episode 01

    • January 3, 2022
    • Showmax

    Ferdie Kruger is die bestuurder van 'n boutique hotel in Fransenburg. DIe Lourier hotelgroep koop hierdie rowwe diamant en stuur vir Thomas van hoofkantoor, om die oorgang te monitor.

  • S05E02 Episode 02

    • January 10, 2022
    • Showmax

    Jony tries to inspire the personnel to dream bigger, but it backfires badly. Thomas tries to get Ferdie to move out of the hotel and Danny realises he might someday have to kiss other woman.

  • S05E03 Episode 03

    • January 17, 2022
    • Showmax

    Brenda en Manie vier hulle herdenking wat vir Jony jaloers maak en laat jok dat dit hulle datum ook is. Thomas moet spartel. Ferdie word in beheer gelos van die Hotel. Nie 'n goeie idee nie.

  • S05E04 Episode 04

    • January 24, 2022
    • Showmax

    Jony reël 'n kuns veiling om meer voete met geld na die Fransen te lok. Danny en Melanie soek 'n nes-eier terwyl Ferdie wegkruip vir SARS. Brenda en Mani probeer hul swangerskap geheim hou

  • S05E05 Episode 05

    • January 31, 2022
    • Showmax

    Soos die res van die land moes die Fransen ook 'lockdown'... maar plaas van huistoe gaan, 'lockdown' die personeel almal saam in die Hotel. Hulle kan saam werk, maar kan hulle saam bly?

  • S05E06 Episode 06

    • February 7, 2022
    • Showmax

    Jony se pa kom parkeer sy karavaan op die grasperk en sy is net te bly. Ferdie probeer sy swembad droom vir oulaas verwesenlik en die res probeer uitvind of Brenda 'n seun of 'n dogter kry.

  • S05E07 Episode 07

    • March 14, 2022
    • Showmax

    Thomas en Jony maak planne as hulle nie genooi word na die res van die personeel se hoogs kompeterende 'date' aand nie, terwyl Ferdie sukkel met sein om met Koba in Australië te gesels.

  • S05E08 Episode 08

    • February 21, 2022
    • Showmax

    Danny probeer vir Melanie soveel moontlik suigstokkies kry deur gereeld bloed te skenk, Ferdie leer als van 'flirting' en Thomas en Jony probeer sin maak van die vorige aand se soen.

  • S05E09 Episode 09

    • February 28, 2022
    • Showmax

    Die personeel gaan saam met Danny Getroud Met Rugby toe na hy 'n klein rol gekry het. Thomas en Jaap probeer vir Jony mis drink en sy probeer haar bes om haar toe te gooi in haar werk.

  • S05E10 Episode 10

    • March 7, 2022
    • Showmax

    Na die personeel vir Brenda briesend maak deur 'n baba-tee te reël, draai die mooi dag uit in 'n riller van 'n oorlewings-lantern-bekruip-sessie. Niemand is veilig nie.

  • S05E11 Episode 11

    • March 14, 2022
    • Showmax

    Die personeel koop vir Ferdie 'n jacuzzi, net om agter te kom hy het reeds een vir homself gekoop. Danny en Melanie oorweeg om te trek, terwyl Jaap vir Thomas help om Jony te verwerk.

  • S05E12 Episode 12

    • March 21, 2022
    • Showmax

    Die Fransen moet die Hotel Gilde prysuitdeling aanbied. Ferdie word genomineer vir 'n groot prys. Thomas gaan op reis om homself te vind.

  • S05E13 Episode 13

    • March 28, 2022
    • Showmax

    Thomas keer terug uit die bos met groot planne, terwyl Ferdie regmaak vir sy groot verering. Brenda stel uit op haar kraamtyd terwyl Danny en Melanie spartel om vir Ferdie 'n geskenk te kry.