Seisoen en reeks finale. Die trekgeselskap kom uiteindelik by die pad, tot hul groot verligting. Maar Witbooi en sy manne lê en wag en hulle beland in 'n hinderlaag.