Home / Series / Dit wat Stom is / Aired Order / Season 1 / Episode 5

Aflewering 05

Jan gaan vra raad by 'n regsprofessor terwyl Melanie voortgaan met 'n interdik teen hom. Elri besluit om 'n huis by Kokkie te huur en Babsie en Zelda rek hul nekke as sy en Ryno daar intrek.

Afrikaans English
  • Originally Aired August 11, 2005
  • Runtime 50 minutes
  • Network M-Net
  • Created January 18, 2022 by
    romipascual_tvdb
  • Modified October 1, 2025 by
    tonylogin