Home / Series / Dryfsand (ZA) / Aired Order / Season 1 / Episode 11

Episode 11

Charlotte en die Kaptein ontvang ‘n boodskap. Carstens en Lindenberg ontgin die moontlikhede van hoogtevrees en word deel van ‘n komplot. ‘n Groot lig gaan vir Johannes op. En die lot van die geskaakte vliegtuig en sy loods word opgeklaar.

English
  • Originally Aired June 23, 2007
  • Runtime 50 minutes
  • Content Rating United States of America TV-PG
  • Network Showmax
  • Created May 31, 2018 by
    Administrator admin
  • Modified May 31, 2018 by
    Administrator admin
Name Type Role
P.G. du Plessis Writer
Koos Roets Director