Vyf vriende het 'n suksesvolle IT-maatskappy wat op die punt staan om deur 'n korrupte staatswerker gesink te word. In 'n oomblik van wraaksugtige frustrasie begin hulle 'n Secure Drop-webwerf waar fluitjieblasers bewyse van korrupsie kan oplaai terwyl hulle hul identiteit geheim hou. Hulle ontvang 'n dokument van iemand onder die skuilnaam "Leonard0". Vriendskappe, lojaliteite, liefde en stamina sal tot die uiterste getoets word namate die web hegter word en hulle ingetrek word in 'n skaduwêreld van spioenasie, korporatiewe korrupsie, moord, terrorisme en die diepweb-onderwêreld.
Season | From | To | Episodes |
---|---|---|---|
All Seasons | |||
Specials | 0 | ||
Season 1 | 13 | ||
Unassigned Episodes | 0 |
Season | From | To | Episodes |
---|---|---|---|
Season 1 | 0 | ||
Unassigned Episodes | 13 |
No actors for this record.
No artwork of this type.
No artwork of this type.
No artwork of this type.
No artwork of this type.
No artwork of this type.
No artwork of this type.
No artwork of this type.
No lists.
No lists.
No lists.
Please log in to view notes.