Home / Series / Hart van Staal / Aired Order / Season 1 / Episode 33

Episode 33

Veronica dreig vir Sonja om van Willie te skei. Werner verdedig sy vrou as Michelle katterig raak met Marie. Werner se biologiese ma daag onverwags op. Willie betrap vir Veronica wat vir Da Silva vergiftig.

English
  • Originally Aired September 24, 2005
  • Runtime 45 minutes
  • Content Rating United States of America TV-14
  • Network Showmax
  • Created September 29, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified September 29, 2017 by
    Administrator admin