Theunis word uit sy huis geskop en trek by Vaatjie in. Hardus kuier by Blapsie en Ella oornag ook by die Visagies. Die stampvol huis is 'n teelaarde vir moeilikheid.