Blapsie slaag haar onderhoud by die Polly-Ann Skoonheidskool. Eers daag Theunis en dan Hardus op met blomme en sjokolade om haar geluk te wens. En dan spat die vonke.