Wors vergeet Molly se verjaardag en koop inderhaas vir haar 'n substandaard geskenk wat haar bloed laat kook. Dan kry Molly ’n string pêrels aan die werk wat Wors se bloed laat kook.
Name | Type | Role | |
---|---|---|---|
Willie Esterhuizen | Writer | ||
Willie Esterhuizen | Guest Star | ||
Gerhard Odendaal | Guest Star | ||
Liz Mering | Guest Star | ||
Pieter Esterhuizen | Director |