Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 1 / Episode 4

Man tot man

Maggie vrees dat sy dalk weer kan verwag en daar is ook gerugte van 'n skoolmeisie wat oor die tou getrap het. Maggie besluit dit is tyd dat Hendrik die feite van die lewe met Wimpie bespreek.

English
  • Originally Aired May 31, 1989
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin
Name Type Role
Willie Esterhuizen Writer
Willie Esterhuizen Director