Die van Tonders se huishouding word ontwrig wanneer die meubels teruggeneem word. Dis deels Wimpie en Oupa se skuld. Maggie blameer vir Hendrik terwyl Yolanda en Ouboet dinge verder vererger.
| Name | Type | Role | |
|---|---|---|---|
| Willie Esterhuizen | Writer | ||
| Willie Esterhuizen | Director |