Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 1 / Episode 12

Ouboet En Yolanda Se Trek

Poen Pienaar, versekeringsagent wil "totale gemoedsrus" aan 'n hardkoppige Oupa en Hendrik verkoop, sonder sukses. Hendrik, Wimpie en Koert help Ouboet met die trekkery terwyl Oupa by die klub gaan ontspan. Oupa vergeet waar hy parkeer het en die bakkie met Yolanda se huisraad op word "gesteel"

English
  • Originally Aired July 26, 1989
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin
Name Type Role
Willie Esterhuizen Writer
Willie Esterhuizen Director