Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 3 / Episode 10

Roofkykers

Weens ‘n misverstand oor hulle TV lisensie luister die Van Tonders oor die radio na ‘n belangrike rugbywedstryd. Ouboet spuitverf sy nommerplate om die spoedkameras te beduiwel maar dit werk nie.Maggie en die kinders gaan na ‘n ysskaatsvertoning.

English
  • Originally Aired June 16, 1992
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin