Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 11 / Episode 4

Die Kalahari

Die span reis deur die Kalahari en besoek die beroemde kremetart waar die Dorslandtrekkers in die 1870's verbygekom het, die Nyae Nyae-panne in Namibië en die Gcwihaba-grotte in Botswana voordat die episode in Maun afgesluit word.

English
  • Originally Aired January 28, 2018
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 23, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 23, 2024 by
    tonylogin