Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 11 / Episode 6

Oos Botswana

Die span reis na Elephant Sands in Noordwes Botswana vir 'n noue ontmoeting met Olifante. Dit gee genoeg tyd vir nadenke oor soortgelyke ervarings die afgelope 16 jaar. Aan die einde van die episode gaan die reis voort met Jagtersroete na Pandamatenga.

English
  • Originally Aired February 11, 2018
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 23, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 23, 2024 by
    tonylogin