Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 13 / Episode 14

Terug na die Kalahari

Ná drie maande op pad keer die span terug na die Kalahari. Dit begin met 'n besoek aan Madikwe en van Zylsrus voordat die laaste skof hulle na Askham neem. Dit is tyd om na te dink oor 'n reis wat Voetspore reg rondom Suid-Afrika geneem het.

English
  • Originally Aired October 28, 2019
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Notes Is a season finale
  • Created February 25, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 25, 2024 by
    tonylogin