Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 14 / Episode 2

Leydsdorp tot Klaserie Natuurreservaat

Leydsdorp is 'n fassinerende dorp wat meer as 130 jaar gelede 'n goudstormloop beleef het. Ná ’n besoek aan die spookdorp word die span vermaak deur die Vorsters van Letsitele – megaboere van die Laeveld. Dan 'n besoek aan 'n ou gunsteling – die Wolkberge. Die week word afgesluit met 'n besoek aan die Klaserie Natuurreservaat.

English
  • Originally Aired April 12, 2021
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 25, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 25, 2024 by
    tonylogin