Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 14 / Episode 11

Citrusdal tot by Riebeek Wes

The Baths naby Citrusdal is 'n gewilde warmwaterbron. Dit is waar die span die elfde week begin. Van daar pak hulle die Klein Tafelberg 4x4-roete aan, besoek ’n perlemoenfabriek aan die Weskus, slaan kamp op by Tietiesbaai, besoek die hawe van Laaiplek en sluit die week af by Allesverloren naby Riebeek-Wes.

English
  • Originally Aired June 14, 2021
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 25, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 25, 2024 by
    tonylogin