Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 16 / Episode 9

Chile Chico tot die Straat van Magellaan

Dit is 'n week van indrukwekkende landskappe en grensoorgange. Eerstens is dit terug na Argentinië vir 'n besoek aan die Perito Moreno-gletser, dan terug na Chili vir die geografiese hoogtepunt van Suid-Amerika – die 2000 meter hoë granietkolomme van Torres del Paine. Die week is afgesluit met die oorsteek van die Straat van Magellaan na Tiera del Feugo.

English
  • Originally Aired May 5, 2023
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 28, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 28, 2024 by
    tonylogin