Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 0 / Episode 2

Moeder Rusland

Vroeg in 2020 het Johan Badenhorst gereis na Rusland om ondersoek in te stel na die moontlikheid om 'n ekspidisie in die massiewe land te onderneem vir 'n nuwe TV-reeks. Hierdie is 'n kort blik op sy destydse reis op die Trans-Siberiese Ekspres trein en besoeke aan stede soos Moskou, St. Petersburg, Yekaterinburg en Vladivostok.

English Afrikaans
  • Originally Aired April 30, 2026
  • Runtime 44 minutes
  • Special Position Airs after season 18
  • Special is Critical to Show's Story No
  • Created September 9, 2026 by
    tonylogin
  • Modified September 9, 2026 by
    tonylogin