Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 5 / Episode 10

Met die Lebapas tot by die Dorslandtrek se eindbestemming

Die Voetsporespan moes uiteindelik die gerief van Flamingo verlaat en het die binneland ingereis. Die Lebapas is een van die mooiste bergpasse in die wêreld en neem ’n mens op na die hooglande van Angola, waar die Dorslandtrekkers by Humpata tot rus gekom het. Na Humpata reis die span verder na die stad Lubango, waar die Christusbeeld oor die stad waak en dan verder na Tundavalla, met sy loodregte kranse van meer as 1000 meter.

English
  • Originally Aired May 22, 2009
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 19, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 16, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director