Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 5 / Episode 12

Die Kwanzarivier – vierde grootste in Afrika

Die Voetsporemanne reis oor die indrukwekkende brug na die lodge by die Kwanzarivier. Met ’n bootvaart op die rivier sien hulle al hoe meer witaasvoëls — ’n aasvoël so volop, sy wetenskaplike naam is “angolensis”. Ook die wortelboomwoude is pragtig. ’n Besoek aan Quisama Nasionale Park was ’n mens wat ’n groot impak die oorlog op die natuurlewe in Angola gehad het. Dan is dit weer terug Kwanza Rivier Lodge toe, vir visvang in die riviermond. ’n Mens is feitlik gewaarborg van sukses.

English
  • Originally Aired June 5, 2009
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 19, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 16, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director