Home / Series / Voetspore / Aired Order /

Season 2

Voetspore op die Strand

Aan die kus van Suider-Afrika is daar 50 vuurtorings. Elke vuurtoring staan op 'n skouspelagtige deel van die kuslyn om skepe te waarsku teen die gevare van die kus. Die Voetsporespan het vertrek vanaf die vuurtoring by Ponta do Ouro in Mosambiek, en van daar al die pad gereis tot by die toring van Kaap Agulhas, toe Noord gedraai om te vorder tot by Kaap Kruis, en het so elkeen van die 50 vuurtorings besoek. Op die wyse is daar nie net by elke kilometer van die kuslyn aangedoen nie, dit was ook die voltooing van die sirkel van In Die Voetspore van die Grotes. Voetspore op die Strand was 'n epiese reis van die Zoeloe koningryk, tot die Transkeise Wildekus, die Tuinroete, die Kaap van Storms, die Weskus, en uiteindelik die Namib.

English
  • TheTVDB.com Season ID 495441
  • Created June 27, 2012
  • Modified April 24, 2024
When available, episode names will be translated into your preferred language. Otherwise they will be shown using the series' origin language.
Name First Aired Runtime Image
S02E01 Die begin van ’n lang reis
July 1, 2001
SABC 2
50
S02E02 Haai, dis die Natalse kus
July 8, 2001
SABC 2
50
S02E03 Wilder as die Wildekus
July 15, 2001
SABC 2
50
S02E04 Voëlvry suid van die Ciskei
July 22, 2001
SABC 2
50
S02E05 Die eerste voetspoore
July 29, 2001
SABC 2
50
S02E06 Die Kaapse Draai
August 5, 2001
SABC 2
50
S02E07 Die Kaap van storms
August 12, 2001
SABC 2
50
S02E08 Ek is ’n Weskusklong
August 19, 2001
SABC 2
50
S02E09 Namakwaland, ’n dorre woestyn waar die klippies blink
August 26, 2001
SABC 2
50
S02E10 Die Richtersveld – wat ’n uitdaging
September 2, 2001
SABC 2
50
S02E11 Sperrgebiet – hier spook dit!
September 9, 2001
SABC 2
50
S02E12 Om vis te eet by die Meob Hotel
September 16, 2001
SABC 2
50
S02E13 Dieper die Namib in…
season finale
September 23, 2001
SABC 2
50

No artwork of this type.

No artwork of this type.

No artwork of this type.