Vandeesweek op Megaboere kuier ons by Meckie Schneider, een van die drie grootste Brahman-telers in Suidelike Afrika.