Trevor Elliot melk twee maal ’n dag sowat 13 000 koeie op sy plase in die Oos-Kaap. Die Megaboere-span draai vandeesweek op sy plaas.