Blapsie is naar. Molly neem haar dokter toe om 'n paar toetse uit te voer. Ella vind hiervan uit en roep die dominee om die Visagies te besoek en die gesin van verdoemenis te beveilig.