Wors en sy kollegas word getrakteer op aandete by 'n spoggerige restaurant om die nuwe bemarkingsbestuurder te ontmoet. Die gerekende Vermeulen... Madeliefie Vermeulen.