Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 2 / Episode 1

Die begin van ’n lang reis

’n Toer van vuurtoring tot vuurtoring, skop af by Ponta do Ouro, kry leerrugskilpadjies wat uitbroei by Mabibi, soek vir goud by Cape Vidal, en gaan vang ’n hoop vis by St Lucia. Dis ’n nuwe ervaring vir die Voetsporemanne, want die keer is die reis kuslangs.

English
  • Originally Aired July 1, 2001
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 29, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified March 29, 2017 by
    Administrator admin