Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 2 / Episode 9

Namakwaland, ’n dorre woestyn waar die klippies blink

Die wyn van die Olifantsriviervallei, die volmaan wat die son jaag by die toring van Groenriviermond, verblyf in diamantduikershutte, die Messelwerkpas, gebou deur prisoniers, en besoek aan die hoofstad van Namakwaland – alles so anders, alles so wonderlik eenders.

English
  • Originally Aired August 26, 2001
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 29, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified March 29, 2017 by
    Administrator admin